Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Nog 'n uitsonderlik bruikbare artikel deur my gunsteling ekonoom. 🤗 Johan, dit sal natuurlik vrek interessant en informatief wees as 'n student die skitterende databasis waarna jy verwys het kan vergelyk met die podsendings in Afrikaans wat myns insiens blyk 'n nuwe narratief te verkondig het, en steeds toenemend verkondig, as wat die vorige hoofstroom gedrukte media gedoen het. Sou die podsendings se inhoud ook vasgelê en afgepak en verpak kan word soos die geskrewe media sin, om dan op soortgelike wyse geanaliseer en geïnterpreteer te kan word? Ek sou dink dat AI dit sou kon doen, maar ek "vra 'n vriend" (met aansienlik meer kennis), soos wat hulle mos met die vasvraprogramme aanbeveel... 😊

No posts

Ready for more?