Wonder al baie lank wat die impak sal wees op die ekonomie as 1) daai bestaansboere en 2) ontvangers van HOP-huise bloot aktes ontvang, en hulle toelaat om daarmee handel te dryf. Nes hulle wil. Voeg sommer boere en gemeenskappe wat gebaat het by onteiening.