Maria Konnikova Dis maklik om versleur te word deur die negatiewe golf van nuus wat ons nou tref. Ons ekonomie is in sy tjops. Ons leiers het die pad byster geraak met hul sinnelose inperkings. Moord en roof en betoog is alledaags. In die buiteland is dinge nie veel beter nie. ‘n Dom egois is aan die stuur van die wêreld se grootste ekonomie (en weermag). Die helfte van Beirut word uitgewis deur onbevoegdheid. Modderstortings in Indië. Isis in Mosamboek. O, en het ek al genoem ons is midde-in ‘n globale pandemie? In my geestesoor hoor ek Laurika Rauch se ‘I can see a fiery, fiery glow’ en ek wonder: is dit hoe die einde lyk?
Speel die hand wat jy gedeel word