4 Comments

Goed Johan, jammer vir die kortaf kommentaar - dis my eerste op julle uitstaande werk. Wanneer jy absolute getalle in ruimtes (dan implisiet by die sentrum van die ruimte/area geplaas) soos distrikte of natuurlik by punte soos bv dorpe, wil plaas, gebruik jy puntsimbole (sirkels, vierkante, driehoeke, sfere ens). Die grootte van die puntsimbool varieer proporsioneel volgens die getal wat dit voorstel. Jy gebruik die choropleetkaart (arsering met patrone of kleure binne ruimte) om 'n verhoudingsklas uit te beeld. Die klas val dus tussen gekose of statisties-bepaalde grootte-waardes, maar is uiteraard nie absolute waardes nie. Hoop dit help? Hannes

Expand full comment

Poor cartographic techniques

Expand full comment