4 Comments
User's avatar
Niel Joubert's avatar

Looking forward to reading this, Johan.

"Translating is just difficult, full stop."

Couldn't agree more! I translate in my day-to-day and also did Whitey: Sakereus van Shoprite in English as Whitey: The Rise and Rule of the Shoprite King.

One simple example, in Afrikaans we say 'ons het lekker gekuier'. Difficult one in English!

Johan Fourie's avatar

Stem. 'We had a great time' net nie dieselfde nie. Nog 'n onvertaalbare Afrikaanse woord: 'mos'.

Vernon's avatar

Hallo Johan, is die boek al iewers beskikbaar? Ek wil dit koop vir ‘n goeie vriend van my wat eersdaags verjaar

Johan Fourie's avatar

Dit behoort in die volgende paar dae op boekrakke te arriveer. Hou dalk Takealot dop vir beskikbaarheid.