Hi Johan, baie insiggewend! Ek speel self in die Tuinroete en sal ’n padel-safari beslis aanbeveel, veral vir vakansiegangers. Dankie ook vir die goedkeuring per e-pos. Jou lesers sal dalk baat vind by ons gids wat al die padelklubs in Suid-Afrika lys volgens streek, prysklas en hoe besig elke klub is.

Ons webtuiste is:
https://padelcourtssouthafrica.co.za/
Insiggewend! maar ek dink nogsteeds dis hipster tennis.
(there is something cringy about a trademarked sport 🙃)
Jy's net so 'n paar maande agter my, Frederik... ;)