Ekonome het ‘n tawwe job. Wanneer dinge goed gaan, is ons taak om moontlike slaggate en struikelblokke uit te wys. So sou mens dalk die ongewilde advies moes gee, in die goeie tye, dat die Reserwebank die repokoers moet opstoot sodat die ekonomie nie oorverhit en inflasie aanhits nie. Of dat die gewone man op straat nie al sy bates in ‘n snelgroeiende en riskante aandelemark stort net om als te verloor wanneer dinge suid draai nie.
Is jy 'n kansvatter, of kry jy maklik koue voete?
Is jy 'n kansvatter, of kry jy maklik koue…