’n Paar keer in mens se lewe kom mens voor ‘n gróót besluit: Watter kursus moet ek studeer? Moet ek hierdie verhouding voortsit of beëindig? Moet ek van werk verander of nie? Standaard ekonomiese teorie stel dat mense die besluit sal neem wat hulle nut maksimeer. Maar doen mense dit regtig? Maak mense oor die algemeen die regte besluite?
Kan ’n muntstuk bepaal met wie jy moet trou?