What AI music might mean for the (Afrikaans) music industry
Pragtig vir 'n ekonoom!
Niks negatiefs te sê hieroor nie, behalwe goeie Afrikaanse uitspraak is 'n gesukkel met
AI.
Jy is 'n ekonoom wat my lekker laat voel oor my gekose akademiese dissipline! Johan, jy wéét hoe om ekonomiese denke en teorie lewendig te maak en toeganklik te maak vir almal. Jy doen dit gereeld en ek volg jou graag. Doen so voort...